Soek    

U word gewoonlik verwys vanaf 'n Huisdokter of Dermatoloog.

Ons gee vir u Prosedure Kodes & ICD 10 Kodes.

Daar moet magtiging by u Mediese fonds verkry word voordat enige prosedure gedoen word.