Soek    

Plastiese Chirurgie


U word gewoonlik verwys vanaf 'n Huisdokter of Dermatoloog. Ons gee vir u Prosedure Kodes & ICD 10 Kodes. Daar moet magtiging by u Mediese fonds verkry word voordat enige prosedure gedoen word.  

R75 per eenheid (Unit), dus afhangend van hoeveel eenhede gespuit sal u dan betaal. Geen strawwe oefening moet 48uur na die tyd gedoen word  & ook nie plat le vir 4ure nie.